303 Musgrave & 323 Manligter Schonhauer

Home / FOR SALE / 303 Musgrave & 323 Manligter Schonhauer

Die geweer bo is n 303 EPPS, gebou deur Musgrave.
Miskien 200 skote gevuur , met n Schmit & Bender scope op.
Op n p 14 aksie. Soos nuut.

R12000,00

Die onderste geweer is n Manligter Schonhauer 8×57 ( 323 kaliber ).
Dit het n duitse scope op en is in baie goeie toestand.

R15000.00.

Jonathan Nel Cel.nr. 083 302 7190

Related Posts